NewsNews

Twee meteoriete tref in Noordwes

Twee meteoriete tref in Noord Wes

 

Twee meteoriete het Saterdagaand iewers tussen Suid Afrika en Botswana geval.

Volgens inligting het een van die meteoriete tussen Lichtenburg en Mafikeng geval. Die ander een is op CCTV kameras van ‘n boer, Barend Swanepoel, tussen Hartbeesfontein en Coligny geval.

CCTV beeldmateriaal van Barend wys hoe die meteoriet ongeveer 17:40 uit die hoek van die beeld teen die aarde bots.

Related Articles

Back to top button