NewsNews

Ses skape in ‘n Tazz geboender

Sosiale Media gebruikers het uitgevaar teenoor die twee mans wat die naweek ses skape gesteel het, en hulle in ‘n Toyota Tazz ingedruk het.

Die twee verdagtes het egter nie daarin geslaag om hul bose daad deur te voer nie.

Hulle is deur die Cathcart SAPD vasgetrek en in hegtenis geneem.

Hulle sal binnekort op aanklag van veediefstal in die Cathcart landdroshof, in die Oos Kaap verskyn.

Die skape in die Tazz

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button