NewsNews

Optog verdaag

Optog verdaag en deelnemers beweeg terug.

Die memorandum van eise van sowat 700 ANC Jeugliga en SANCO-lede is aan die Ngwathe burgemeester, Me Joey Mochela, oorhandig. Parys Gazette sal volledig in die eersvolgende uitgawe berig oor die groep se eise waaronder munisipale dienslewering.

Hoewel daar vanoggend ‘n voorval was waar ‘n band gebrand is voor die aanvang van die optog, het die opgtog sonder voorvalle verloop danksy die polisie se Openbare Orde PolisiĆ«ring Eenheid en lede van Verkeer.

Related Articles

Back to top button