NewsNews

Baan steeds gesluit ná ongeluk naby vliegveld

Verkeer vloei steeds baie stadig ná 'n ernstige botsing op die R59 net voor die Parys-vliegveld.

Verkeersvloei word steeds ontwrig op die R59 enkele kilometers voor die Parys-vliegveld, ná ‘n ernstige ongeluk rondom 12:00 vanmiddag toe ‘n ligte voertuig met die sleepwa van ‘n vragmotor gebots het in swaar reën.

‘n Bejaarde egpaar van Goue Jare in Parys is ernstig beseer in die ongeluk en na die Emfuleni Medi Clinic vervoer, terwyl die beseerde vragmotorbestuurder deur nooddienste na die Parys-hospitaal vervoer is.

Een van die bane is steeds gesluit terwyl opruimingswerk op die toneel gedoen word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button