NewsNews

Asseblief help! Viervoete soek huis

Huise dringend gesoek vir dié viervoet vriende.

Daar is tans weer ‘n hele paar  katte by die Parys DBV waarvoor daar liefdevolle huise gesoek word. Asseblief help. Skakel die Parys DBV by (056) 811 3671.

Related Articles

Back to top button