NewsNews

Ongelukkig oor grond

Sowat 120 inwoners van die Mokwallo-woonbuurt by Vredefort het Vrydag ’n  protesoptog vanaf die Mokwallo-stadion na die Ngwathe munisipale kantore in Vredefort gehou waar ’n  memorandum aan die Ngwathe burgemeester, Joey Mochela, oorhandig is. Die optoggangers wou antwoorde by die burgemeester hê oor hul eise vir grond op die plaas Lincon wat in munispiale besit …

Sowat 120 inwoners van die Mokwallo-woonbuurt by Vredefort het Vrydag ’n  protesoptog vanaf die Mokwallo-stadion na die Ngwathe munisipale kantore in Vredefort gehou waar ’n  memorandum aan die Ngwathe burgemeester, Joey Mochela, oorhandig is.
Die optoggangers wou antwoorde by die burgemeester hê oor hul eise vir grond op die plaas Lincon wat in munispiale besit is en net langs Mokwallo geleë is.
Hulle dring aan op die grond vir informele behuising, maar volgens aanduidings wil die munisipaliteit eers die grond ontwikkel. Die groep meen ook dat die name van die begunstigdes op die lys nie meer korrek is nie.
Mochela het die memorandum aanvaar en aangedui dat sy binnekort terugvoer aan die groep sal gee.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button