CommunityNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Maart 24 – VVA reik uit na hulle wat minder het oor die Paastyd met ’n spesiale gratis bederfdag vanaf 10:30 – 14:00 by die Hervormde kerk, Paulsenstraat, Parys. Daar sal die dag ’n ete bedien word, speletjies gespeel en ’n Paasdiens gehou word vir die gesinne wat per hand uitnodigings ontvang het. Borge wat …

Maart
24 – VVA reik uit na hulle wat minder het oor die Paastyd met ’n spesiale gratis bederfdag vanaf 10:30 – 14:00 by die Hervormde kerk, Paulsenstraat, Parys. Daar sal die dag ’n ete bedien word, speletjies gespeel en ’n Paasdiens gehou word vir die gesinne wat per hand uitnodigings ontvang het. Borge wat graag ’n  bydrae vir hierdie mooi projek wil gee, kan gerus vir Thea Bruwer skakel by 083 3088 143.
28 – VVA basaar vanaf 10:00 voor VVA-kantoor, Buitenstraat, Parys. Kom ondersteun hierdie mooi projek.
29-31 – Arabier-skou, AfriDome Parys.
April:
3 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns).
4-7 – Friesperd Horse and Wine, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
13 & 14 – Herfs Ekspo en mini-basaar. Uitstallers: Vir enige navrae skakel Dries de Jager by 072 968 2136.
15 – Paaskantate uitvoering: Hervormde Kerk Parys, Kaartjies kos R50. Vir navrae skakel Ina Smook by 082 732 2454.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Mei
5 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
15 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys.
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys.
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Junie
2 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys.
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys.
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys.
Augustus
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
8-11 – Reigning Western Festival, AfriDome Parys.
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6-8 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
7 – Wildsveiling
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14-21 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games
Oktober
4-6 – Friesian National Show, AfriDome, Parys
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome, Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.

Related Articles

Back to top button