NewsNews

Week van hoop in Vredefort

Die NG-gemeente Vredefort bied van 12 tot 18 Maart ’n Week van Hoop aan. Wat gebeur tydens die Week van Hoop? Elke dag tussen 13:00 en 14:00 sal ’n  kort boodskap van hoop aangebied word in beide Afrikaans en Engels, met tee en verversings na die tyd. Daar sal ook elke dag gratis brood uitgedeel …

Die NG-gemeente Vredefort bied van 12 tot 18 Maart ’n Week van Hoop aan.
Wat gebeur tydens die Week van Hoop?
Elke dag tussen 13:00 en 14:00 sal ’n  kort boodskap van hoop aangebied word in beide Afrikaans en Engels, met tee en verversings na die tyd. Daar sal ook elke dag gratis brood uitgedeel word aan mense teenwoordig. Mense in Vredefort sal op hul beurt aan behoeftiges en bejaardes skoon drinkwater voorsien. Maandag 12 Maart word alle Afrikaanssprekende besighede, insluitend boere, na die middagdiens genooi. Dinsdag 13 Maart is daar ’n Engelse diens vir alle besighede, polisielede, munisipale amptenare en personeel van Vrystaat versorging in Aksie. Woensdag 14 Maart is daar ’n etenstyddiens in Afrikaans, met ’n  spesiale diens vir bejaardes Donderdag 15 Maart tussen 12:00 en 13:00.
Vrydag 16 Maart stap die Chris van Niekerk skool se kinders kerk toe vir hulle boodskap in Engels om 08:00. Die Week van Hoop word afgesluit tydens die Sondagerediens op 18 Maart om 09:30, waartydens die panfluitspeler, Ryan Walt en Steven Sterling die gemeenskap sal bedien met sang en gewyde musiek

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button