NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Februarie 24 – Amot Tehuis vir bejaardes hou basaar met die tema, “Bikers, brille en pille”. Kom maak ’n  draai by die Hervormde Kerk, Parys se kerkterrein vanaf 07:00 tot laat en kom ondersteun Amot se bejaardes. 27, 28 Maart & 1 Febr – Passiespele, NG Parys-Oos 18:00 vir 18:30. Toegang gratis. Beperkte aantal sitplekke. …

Februarie
24 – Amot Tehuis vir bejaardes hou basaar met die tema, “Bikers, brille en pille”. Kom maak ’n  draai by die Hervormde Kerk, Parys se kerkterrein vanaf 07:00 tot laat en kom ondersteun Amot se bejaardes.
27, 28 Maart & 1 Febr – Passiespele, NG Parys-Oos 18:00 vir 18:30. Toegang gratis. Beperkte aantal sitplekke.
Maart
2 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
3- Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3-4 – All Things Adventure skou, Stonehenge. Hope vermaak vir die hele familie, insluitend ’n messkou.* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur e-pos na gazettenuus@gmail.com
6 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns)
6 – Kankervoorkomingstoetse, Loopstraat 7, Parys, R200 per toets.
10 – Meatmaster veiling.
10 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
14 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
17 – SAJWV Olienhout-tak Geweer skiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld, Inskrywings vanaf 07:00.
19-22 – Sentraal Boerbok Ekspo en veiling, AfriDome, Parys.
24 – VVA reik uit na hulle wat minder het oor die Paastyd met ’n spesiale gratis bederfdag vanaf 10:30-14:00 by die Hervormde kerk, Paulsenstraat, Parys. Daar sal die dag ’n ete bedien word, speletjies gespeel en ’n Paasdiens gehou word vir die gesinne wat per hand uitnodigings ontvang het. Borge wat graag ’n  bydrae vir hierdie mooi projek wil gee, kan gerus vir Thea Bruwer skakel by 083 3088 143.
28 – VVA basaar vanaf 10:00 voor VVA-kantoor, Buitenstraat, Parys. Kom ondersteun hierdie mooi projek.
29-31 – Arabier-skou, AfriDome Parys.
April:
3 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns).
4-7 – Friesperd Horse and Wine, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Mei
5 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
15 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Junie
2 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys
Augustus
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
8-11 – Reigning Western Festical, AfriDome Parys
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6-8 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
7 – Wildsveiling
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14-21 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games
Oktober
4-6 – Friesian National Show, AfriDome, Parys
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
7-9 Saalperdskou, AfriDome, Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button