NewsNews

Oud Emfuleni burgemeester gearresteer vir kinderpornografie

Simon Mofokeng in die beskuldigde bank. FOTO: Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. – Woensdag 14 Februarie op Valentynsdag, is die oudburgemeester van Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit omstreeks 08:00 deur die Eenheid vir Kinderbeskerming, Gesinsgeweld en Seksuele Misdrywe (GKS), gearresteer. Simon Mofokeng, gewese burgemeester is nadat hy gearresteer is, na die SAPD stasie op Vanderbijlpark en Boipatong geneem op …

Simon Mofokeng in die beskuldigde bank. FOTO: Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – Woensdag 14 Februarie op Valentynsdag, is die oudburgemeester van Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit omstreeks 08:00 deur die Eenheid vir Kinderbeskerming, Gesinsgeweld en Seksuele Misdrywe (GKS), gearresteer.

Simon Mofokeng, gewese burgemeester is nadat hy gearresteer is, na die SAPD stasie op Vanderbijlpark en Boipatong geneem op die klag van besit van pornografiese materiaal. Die arrestasie spruit uit ‘n voorval sowat vier maande gelede waarin hy ‘n half naakte foto van ‘n 14 jarige meisie op ‘n sosiale blad versprei het.

In die media was daar intussen verskeie aannames teen hom waarvan een is dat hy ‘n kind verwek het by ‘n 16 jarige mesie wat tans 28 is. Sedert sy bedanking op 20 November 2017, het verskeie ander na vore gekom met beskuldigings van seksuele misdrywe.

Mofokeng is op borgtog van R10000 vrygelaat. Die saak is uitgestel na die Vanderbijlpark Streekhof op 20 Maart.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button