NewsNews

VLU vroue gesels oor olywe

Bo: Wilna Ras het die Parys Vroue Landbou Unie (VLU) tak kom besoek waar sy die vroue bekendgestel het aan alles en nog wat van olywe en olyfbome. Weerskante van haar is Louise Kriek en  Bernadet van Ende. Links: Annatjie Dreyer van die Parys VLU-tak het die eer te beurt geval om die trofees te …

Bo: Wilna Ras het die Parys Vroue Landbou Unie (VLU) tak kom besoek waar sy die vroue bekendgestel het aan alles en nog wat van olywe en olyfbome. Weerskante van haar is Louise Kriek en  Bernadet van Ende.

Links: Annatjie Dreyer van die Parys VLU-tak het die eer te beurt geval om die trofees te ontvang vir onderskeidelik Hekel en Breiwerk, Naaldwerk en Meeste punte behaal vir artikels in die sirkel op takvlak.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button