NewsNews

Werkwinkel vir afrigters van skoolkore

Alle  koor- en sanggroepafrigters in skole, sowel as lede van a capella-sanggroepe word uitgenooi na ‘n werkwinkel op 17 Februarie Illustrasiefoto   Alle koor- en sanggroepafrigters in skole, sowel as lede van a capella-sanggroepe word uitgenooi na ‘n werkwinkel wat 17 Februarie van 09:00 tot 15:00 by die Hoërskool Linden aangebied word. H/v 3de Laan …

Illustrasiefoto

 

Alle koor- en sanggroepafrigters in skole, sowel as lede van a capella-sanggroepe word uitgenooi na ‘n werkwinkel wat 17 Februarie van 09:00 tot 15:00 by die Hoërskool Linden aangebied word. H/v 3de Laan en 5de Straat, Linden

Die onderwerpe wat bespreek gaan word, sluit onder meer in: Die reëls en inhoud van die Animato kompetisie, keuse van tema en liedere, verwerking van liedere, afrigting: sang en choreografie, kostuums en rekwisiete, praktiese illustrasies en ‘n bespreking oor beoordelaarstate.

Nadere besonderhede is beskikbaar by 086 652 3791 of lizellevst@gmail.com.

Related Articles

Back to top button