NewsNews

Seun skiet homself en sussie dood

‘n 11-jarige seun het Saterdagaand per ongeluk sy tweejarige sussie met sy pa se vuurwapen geskiet, en daarna homself doodgeskiet. Foto ter illustrasie Die tragiese voorval het in Empangeni in KwaZulu-Natal plaasgevind. Volgens kol. Thembeka Mbhele, woordvoerder vir die polisie, het die seun met sy pa se vuurwapen gespeel toe ‘n skoot afgaan en sy …

Foto ter illustrasie

Die tragiese voorval het in Empangeni in KwaZulu-Natal plaasgevind.

Volgens kol. Thembeka Mbhele, woordvoerder vir die polisie, het die seun met sy pa se vuurwapen gespeel toe ‘n skoot afgaan en sy sussie tref.

Die seun het daarna, na bewering, die vuurwapen op homself gerig en die sneller getrek.

Die seun is opslag dood en die sussie ‘n paar uur later in die hospitaal.

Die polisie doen ‘n beroep op vuurwapen eienaars om seker te maak hul vuurwapens in ten alle tye beveilig om sodoende nie die wet te oortree nie.

‘n Moorddoessier is na die voorval geopen.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button