NewsNews

Geen Tsunami waarskuwing na aardbewing naby Suid-Afrika

Geen Tsunami waarskuwing na aardbewing naby Suid-Afrika FOTO: Express.co.uk INTERNASIONALE NUUS!!! Drie aardbewings is  gister, Sondag 28 Janaurie ongeveer 2200km Suid van Suid Afrika waargeneem waarvan die eerste die ergste was en 6.6 op die Richterskaal getoon het. Geen Tsunami waarskuwing is tot dusver vir Suid-Afrika uitgereik nie. Die eerste was net na 16:00. die …

FOTO: Express.co.uk

INTERNASIONALE NUUS!!!

Drie aardbewings is  gister, Sondag 28 Janaurie ongeveer 2200km Suid van Suid Afrika waargeneem waarvan die eerste die ergste was en 6.6 op die Richterskaal getoon het. Geen Tsunami waarskuwing is tot dusver vir Suid-Afrika uitgereik nie. Die eerste was net na 16:00. die tweede net na 18:00 en die derde 22:30.

Hier is die drie aardbewings se spesifikasies

M 6.6 – Southwest of Africa

Time
2018-01-28 16:03:03 (UTC)
Location
53.062°S 9.684°E
Depth
10.0 km

M 5.4 – Southwest of Africa

Time
2018-01-28 22:23:39 (UTC)
Location
52.970°S 10.224°E
Depth
33.0 km

M 5.0 – Southwest of Africa

Time
2018-01-28 18:09:44 (UTC)
Location
53.043°S 9.753°E
Depth
10.0 km

Bron: www.earthquake.usgs.gov

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button