NewsNews

Kyk wat gebeur in Parys

Februarie 3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys. 3 – NG Parys-Oos pretdag by Parys-vliegveld. 3 – Take 2 Genetics Boerbok-veiling, AfriDome. 3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay. 6 – SAJWV Olienhout-tak, Handwapen skiet, Sons of Guns 7 – Droughtmaster-veiling, AfriDome 13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer …

Februarie
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
3 – NG Parys-Oos pretdag by Parys-vliegveld.
3 – Take 2 Genetics Boerbok-veiling,
AfriDome.
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
6 – SAJWV Olienhout-tak, Handwapen skiet, Sons of Guns
7 – Droughtmaster-veiling, AfriDome
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
14 – Bobaas Boerbok-veiling, AfriDome.
15-17 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys.
17 – SAJWV Olienhout-tak Geweer skiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld. Inskrywings kan vanaf 07:00 gedoen word.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes hou basaar met die tema, “Bikers, brille en pille”. Kom maak ’n  draai by die Hervormde Kerk, Parys se kerkterrein vanaf 07:00 tot laat en kom ondersteun Amot se bejaardes.
Maart
2 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
3- Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3-4 – All Things Adventure skou, Stonehenge. Hope vermaak vir die hele familie, insluitend ’n messkou.* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur e-pos na gazettenuus@gmail.com
6 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns)
10 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
14 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
17 – SAJWV Olienhout-tak Geweer skiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld, Inskrywings vanaf 07:00.
19-22 – Sentraal Boerbok Ekspo en veiling, AfriDome, Parys
29-31 – Arabier-skou, AfriDome Parys.
April:
3 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns).
4-7 – Friesperd Horse and Wine, AfriDome, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Mei
15 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Junie
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys
Augustus
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
8-11 – Reigning Western Festical, AfriDome Parys
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys
September
6-8 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14-21 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games
Oktober
4-6 – Friesian National Show, AfriDome, Parys
6 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Desember
7-9 Saalperdskou, AfriDome, Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.

Related Articles

Back to top button