NewsNews

Gemeenskap ruim strate op voor Overvaal

Foto: Huffington Post Die strate voor Hoërskool Overvaal in Vereeniging is binne 20 minute deur die gemeenskap opgeruim. Dit nadat daar vandeesweek drama by die skool was toe die EFF en ouers van die 55 Leerlinge wat in Engels onderrig wil ontvang maar nie deur die skool geakkommodeer kan word nie, betoog het.  

Foto: Huffington Post

Die strate voor Hoërskool Overvaal in Vereeniging is binne 20 minute deur die gemeenskap opgeruim. Dit nadat daar vandeesweek drama by die skool was toe die EFF en ouers van die 55 Leerlinge wat in Engels onderrig wil ontvang maar nie deur die skool geakkommodeer kan word nie, betoog het.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button