NewsNews

‘Onthou dit gaan eintlik oor Jesus’

B.J.V. Kriel skryf: Ons is na Sy beeld geskape. Hy is `n God vol liefde wat kan lag, kwaad word en huil. Hy kan sien en hoor en straf. (Ps 94:9-10). Die profeet Miga skryf: “Wie is `n God soos U? U vergewe sonde. U straf nie die sonde van die wat uit u volk… …

B.J.V. Kriel skryf:
Ons is na Sy beeld geskape. Hy is `n God vol liefde wat kan lag, kwaad word en huil. Hy kan sien en hoor en straf. (Ps 94:9-10).
Die profeet Miga skryf: “Wie is `n God soos U? U vergewe sonde. U straf nie die sonde van die wat uit u volk oorgebly het nie. U bly nie vir altyd kwaad nie. (Miga 7:18). Die volgende woorde kom sewe keer in die ou testament voor: “Ek die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.” (Eks 34:6). “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. (Joh 3:16-17). Ons gaan die Kersseisoen binne. Kersvader kry baie aandag. Die liedjie lui mos: “Onthou dit gaan eintlik oor Jesus.”
Mag u `n geseënde Christusfees hê.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button