NewsNews

Onthou die nagmark

Parysenaars en besoekers aan die dorp word herinner aan die Nagmark by Garden Arts Kwekery te Breëstraat 25, Parys. Die mark is daagliks van 19:00-22:00 tot 23 Desember. Op 23 Desember sal daar ook ‘n Jubel by Kerslig-geleentheid deur die Judha Bediening by die Nagmark aangebied word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button