NewsNews

Bobby van Jaarsveld sit voet in die hoek in Midvaal

Die derde episode van Racing with Celebs is onlangs by Midvaal Raceway geskiet Die derde episode van Racing with Celebs is onlangs by Midvaal Raceway geskiet. Dié keer was die glanspersoonlikheid, wat ‘n paar rondtes saam met EV Dynamics Racing se span gejaag het, niemand anders nie as die sanger Bobby van Jaarsveld. Dit was …

Die derde episode van Racing with Celebs is onlangs by Midvaal Raceway geskiet. Dié keer was die glanspersoonlikheid, wat ‘n paar rondtes saam met EV Dynamics Racing se span gejaag het, niemand anders nie as die sanger Bobby van Jaarsveld. Dit was duidelik dat hy ‘n man vir spoed is wat daarvan hou om in die vinnige baan te wees! Hier saam met Bobby is (agter van links) Nick Beukes, Minette Bouwer, Johan Snyman, Bobby, Billy Snyman, Shane Kroon, Mariette Labuschagne en Leo Nene Rabe. Voor van links is Don Mackay, Jaun Mouton, Giles Darroch en Manzel Oelofsen. Hooffoto: Chilli PicNic

Nog foto’s van Bobby se besoek aan Midvaal.

Related Articles

Back to top button