NewsNews

Onthou die vervroegde spertye

Die laaste uitgawe van Parys Gazette vir 2017 sal op 21 Desember verskyn. Dit beteken dat lesers nog 2 uitgawes hierdie jaar kan geniet. Parys Gazette se kantoor sal op 15 Desember sluit vir die Desember-vakansie en heropen weer 4 Januarie 2018. Die eerste uitgawe vir 2018 verskyn op 11 Januarie 2018. Gou spring –  …

Die laaste uitgawe van Parys Gazette vir 2017 sal op 21 Desember verskyn. Dit beteken dat lesers nog 2 uitgawes hierdie jaar kan geniet. Parys Gazette se kantoor sal op 15 Desember sluit vir die Desember-vakansie en heropen weer 4 Januarie 2018.
Die eerste uitgawe vir 2018 verskyn op 11 Januarie 2018.
Gou spring –  as jy nog in die Parys Gazette van 14 Desember wil adverteer, moet alle redaksionele bydraes en advertensies ons bereik nie later nie as Maandag 11 Desember om 10:00.
Vir die uitgawe van 21 Desember sluit alle advertensies en redaksionele bydraes reeds op Woensdag 13 Desember.
Ons wens al ons getroue lesers en adverteerders ’n  baie geseënde Kersfees toe en seën vir 2018.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button