NewsNews
Motorfietsryers ry NW plat teen plaasmoorde
Honderde motorfietsryers het die afgelope paar weke die provinsie deurkruis om hul ongelukkigheid oor die groot getal plaasmoorde te kenne te gee. Die groep, Bikers Ride Against Farm Murders, het op Sondag 3 Desember die Potchefstroom-polisiestasie besoek as deel van hul 911RIDE-NW projek, nadat hulle reeds meer as 1 800 km afgelê het en sowat… …
Honderde motorfietsryers het die afgelope paar weke die provinsie deurkruis om hul ongelukkigheid oor die groot getal plaasmoorde te kenne te gee.