Kyk wat gebeur in jou dorp
Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Desember 1,2 – Dankie sê Geskenke Mark, Gereformeerde Kerksaal, Parys. Vrydag vanaf 11:00-16:00 en Saterdag 08:00 tot 15:00. Vir …
Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.
Desember
1,2 – Dankie sê Geskenke Mark, Gereformeerde Kerksaal, Parys. Vrydag vanaf 11:00-16:00 en Saterdag 08:00 tot 15:00. Vir navrae skakel 082 738 4173.
1-23 – Nagmark by Garden Arts Kwekery Breëstraat 25, Parys 19:00-22:00. Vir navrae skakel 082 328 1424.
2 – Hartelusmark, Egweni, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
15 – Kerssangdiens onder die bome, NG Parys-Wes, vanaf 18:00. Bring stoele en piekniekmandjie.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com. Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.