NewsNews

Weerlig tref skoliere by laerskool

Skaars twee weke nadat weerlig ‘n man op ‘n gholflandgoed in Parys doodgeslaan het, is twee skoliere  gister, 23 November, by Laerskool Bailliepark deur weerlig getref.   Die twee seuns wat ongeveer 11 jaar oud is, is omstreeks 13:28 getref. Onderwysers op toneel het dadelik KPR toegepas tot paramedici van ER24 op die toneel gekom het. ER24 het …

weerlig, lightning

 

Die twee seuns wat ongeveer 11 jaar oud is, is omstreeks 13:28 getref. Onderwysers op toneel het dadelik KPR toegepas tot paramedici van ER24 op die toneel gekom het.

ER24 het die seuns behandel waarna hulle onderskeidelik na Medi-Clinic Potchefstroom en Potchefstroom hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.

Albei is in ‘n stabiele toestand.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het albei seun brandwonde opgedoen.

Related Articles

Back to top button