NewsNews
Man kyk pornografie in restaurant
Die Herald, Parys Gazette se susterskoerant, het onlangs ‘n brief ontvang waar ‘n vrou beweer dat sy ‘n man by restaurant op sy “tablet” sien pornografie kyk. “Ons kon die kaal vrouens duidelik sien en dis nie asof hy skaam was om daarna te kyk nie. Hy het sy tablet openlik verslind en dit was …
“Ons kon die kaal vrouens duidelik sien en dis nie asof hy skaam was om daarna te kyk nie. Hy het sy tablet openlik verslind en dit was vir enigeen wat daar verby loop toeganklik,(sic)” het sy in die brief gesê.
Volgens haar kon sy nie glo dat die kelners dit raak gesien het en die man aangespreek het daaroor nie.
Wat dink lesers hiervan?
Is dit ‘n kwessie van elke ou vir homself of moet sulke mense aangespreek word?