NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. November: 17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate. 18 – James en André sing by Amot om …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

November:
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
18 – James en André sing by Amot om 10:00 ten bate van fondsinsameling vir Amot. Die koste is R150 per persoon wat ’n  ete insluit. Bring net jou eie eetgerei en drinkgoed. Kaartjies is by die Amot-kantoor beskikbaar in Tweedelaan of skakel (056) 811 2185.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24, 25 – Free State/Madeira Flower Festival in Parys.
24/25 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie-projek: 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nie geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
1,2 – Dankie sê Geskenke Mark, Gereformeerde Kerksaal, Parys. Vrydag vanaf 11:00-16:00 en Saterdag 08:00 tot 15:00. Vir navrae skakel 082 738 4173.
2 – Hartelusmark, Egweni, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com.
Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.

Related Articles

Back to top button