NewsNews
Voortrekkers reik uit na bejaardes
Voortrekkers van Parys Voortrekkerkommando het op Woensdag 1 November uitgereik na bejaardes van Najaarsrus, Sonskyn Aftreeoord en Serendipity vir die kommando se jaarlikse Omgee-projek. Tyd is saam met die bejaardes spandeer, daar is lekker gesing, gesels en selfs bederf met lekker eetgoed, geskenkies en briefies. Hier is die Voortrekkers wat Najaarsrus besoek het
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2017/11/IMG-20171101-WA0007.jpg)