NewsNews

Dr Pieter van Eeden vermoor

Wyle dr. Pieter van Eeden Dr. Pieter van Eeden (54), voormalige besoedelingstegnoloog van die destydse Iscor, is in sy huis in Kemptonpark vermoor. Dr. Van Eeden het in die vroeë jare 2000 landwyd nuus gemaak toe hy vertroulike inligting oor die staalreus se beweerde besoedeling in Vanderbijlpark, laat uitlek het. Hy is daarna geskors, maar …

Wyle dr. Pieter van Eeden

Dr. Pieter van Eeden (54), voormalige besoedelingstegnoloog van die destydse Iscor, is in sy huis in Kemptonpark vermoor. Dr. Van Eeden het in die vroeë jare 2000 landwyd nuus gemaak toe hy vertroulike inligting oor die staalreus se beweerde besoedeling in Vanderbijlpark, laat uitlek het. Hy is daarna geskors, maar later weer deur Iscor in sy pos herstel.

Related Articles

Back to top button