NewsNews

WAARSKUWING: Vaaloewer julle water is besmet

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het op 3 November ‘n kennisgewing uitgereik aan inwoners van Vaaloewer om nie die water wat uit hul kraan kom te drink nie. In die kennisgewing staan dat onlangse toetse toon die water is met menslike- of dierafval besmet. Aandag word egter aan die probleem gegee en tot verdere kennisgewing moet …

In die kennisgewing staan dat onlangse toetse toon die water is met menslike- of dierafval besmet.

Aandag word egter aan die probleem gegee en tot verdere kennisgewing moet inwoners van die watertenk gebruik maak wat verskaf is.

Die munisipaliteit het om verskoning gevra vir die ongerief en sal inwoners in kennis stel wanneer die water weer veilig is om te gebruik.

Related Articles

Back to top button