NewsNews
SA staan saam teen plaasmoorde
UPDATE: Die polisie het gevra dat die groep beswaarmakers een baan vir verkeer oop maak, maar die groep weier. Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde. Gebruik alternatiewe roetes. You can read the full story on our App. Download it here.
Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde.
Gebruik alternatiewe roetes.
You can read the full story on our App. Download it here.