NewsNews

Uitvoering in Vredefort gekanselleer

Die beplande uitvoering van ’n  program van kantates van Johann Sebastian Bach op 29 Oktober in die NG Kerk Vredefort, moes ongelukkig gekanselleer word as gevolg van probleme met die beskikbaarheid van die musici. Die program word steeds op 27 Oktober in Pretoria, en op 28 Oktober in Johannesburg uitgevoer. Die volgende kursus wat deur …

Die beplande uitvoering van ’n  program van kantates van Johann Sebastian Bach op 29 Oktober in die NG Kerk Vredefort, moes ongelukkig gekanselleer word as gevolg van probleme met die beskikbaarheid van die musici.
Die program word steeds op 27 Oktober in Pretoria, en op 28 Oktober in Johannesburg uitgevoer.
Die volgende kursus wat deur die Koepel Kunstesentrum aangebied word, is die seminaar Cantare e Sonare, ’n  internasionale musiekseminaar in historiese uitvoeringspraktyk met ‘n program van werke van onder andere Monteverdi, Gabrieli en Schütz.
’n  Uitvoering van hierdie program word vir die naweek van 17 en 18 Februarie 2018 beplan. Meer inligting oor hierdie kursus, asook inligting oor die komende konserte in Johannesburg en Pretoria, is op die webwerf www.deelfontein.co.za beskikbaar.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button