NewsNews
Matriekafskeid 2017: Paris in Parys
Matrikulante van Hoërskool Parys het Donderdagaand 28 September ingestap in ‘n prentjiemooi saal by Stonehenge kompleet met Arc de Triomphe en verligte Eifeltoring – ‘n ware Paris in die hartjie van die Vrystaatse Parys. Steven van Stonehenge en sy span verdien ‘n pluimpie vir hierdie ongelooflike dekor en ‘n aand om te onthou vir vanjaar …
Matrikulante van Hoërskool Parys het Donderdagaand 28 September ingestap in ‘n prentjiemooi saal by Stonehenge kompleet met Arc de Triomphe en verligte Eifeltoring – ‘n ware Paris in die hartjie van die Vrystaatse Parys. Steven van Stonehenge en sy span verdien ‘n pluimpie vir hierdie ongelooflike dekor en ‘n aand om te onthou vir vanjaar se matrieks. Kyk net hoe mooi!