NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Oktober: 1,2 – VVA hou tussen 9:00 en 13:00 weer hul nou reeds bekende Pienk Olifant verkope by die VVA …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

Oktober:
1,2 – VVA hou tussen 9:00 en 13:00 weer hul nou reeds bekende Pienk Olifant verkope by die VVA kantore, Buitenstraat 18. Daar is iets vir elke inwoner te koop.Die gemeenskap se ondersteuning word gevra. Alle fondse wat met die verkoping ingesamel word, word weer teruggeploeg in die gemeenskap,
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome
7 Oktober – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
12 – Meatmaster veiling
13 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Skakel Esmé by 056 811 3622 vir bestellings.
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November:
3- VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay
4 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Skakel Esmé by 056 811 3622 vir bestellings.
4-5 – Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome, Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders. Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
29, 30 November – 3 Desember – Free State Madeira Flower Festival.
2 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n  e-pos na gazettenuus@gmail.com Alle kerke is ook welkom spesiale eredienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button