NewsNews

Dolla en Wicus saam op een verhoog

Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuansieerde suutjies-poep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraend kyk? Lyk jou vrou al meer soos… …

Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe.
Weg met die oorgenuansieerde suutjies-poep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede.
Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraend kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoortfoto? Dan is dit tyd om ’n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie.
WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.

Debuteer by Aardklop Kunstefees:

3 Okt om 12:30
4 Okt om 16:00
5 Okt om 20:00
6 Okt om 09:30
En dan 18 November – Atterbury Teater in Pretoria. Bespreek deur Computicket.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button