NewsNews

Is jy moontlik Aardklop se nuwe ster?

Aardklop is op soek na jong talent!  Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde dramaturg, Marthinus Basson, se produksie Melk & Vleis te maak. Sien meer inligting onder.  Sluitingsdatum is 21 Oktober 17:00. Aardklop is op soek na jong talent!  Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde …

Aardklop is op soek na jong talent!  Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde dramaturg, Marthinus Basson, se produksie Melk & Vleis te maak.

Sien meer inligting onder.  Sluitingsdatum is 21 Oktober 17:00.

Is jou bulletjie dalk ‘n ster?

Related Articles

Back to top button