NewsNews

Fotobeeld: Rhino Rally 2018

Of jy die afgelope naweek se Rhino Rally geniet het, en of die brullende ysterperde jou teen die mure uit gedryf het – een ding is seker Parys het uit sy nate gebars. Die foto’s gee ‘n beeld van wat die afgelope naweek met die saamtrek in Parys beleef is – van die massa optog …

Of jy die afgelope naweek se Rhino Rally geniet het, en of die brullende ysterperde jou teen die mure uit gedryf het – een ding is seker Parys het uit sy nate gebars. Die foto’s gee ‘n beeld van wat die afgelope naweek met die saamtrek in Parys beleef is – van die massa optog deur die dorp se strate, armdruk,

Related Articles

Back to top button