NewsNews

Carletonville: Soektog na nog twee mynwerkers duur voort

Die liggaam van ʼn derde mynwerker wat Vrydagoggend ondergronds vasgekeer is by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, is na die oppervlak gebring. die Harmony Gold se Kusasalethu-myn Die Harmony Gold se Kusasalethu-myn het Vrydagoggend omstreeks 10:30 ʼn ineenstorting beleef tydens ʼn seismiese gebeurtenis ongeveer 3.1 km ondergrond. Byna 3 000 myners was besig om …

die Harmony Gold se Kusasalethu-myn

Die Harmony Gold se Kusasalethu-myn het Vrydagoggend omstreeks 10:30 ʼn ineenstorting beleef tydens ʼn seismiese gebeurtenis ongeveer 3.1 km ondergrond. Byna 3 000 myners was besig om in die myn te werk toe dele van die myn ingestort het. Alle mynboubedrywighede by die myn is sedertdien opgeskort.

ʼn Soek-en-reddingsoperasie is van stapel gestuur na die vyf mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is en die eerste werker se liggaam is Saterdag gevind en na die oppervlak gebring. ʼn Tweede werker se liggaam is Sondag uit die myn gehaal.

Die soektog duur voort.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button