NewsNews

Steeds geen nuus oor vermiste bussie en bestuurder

As iemand iets van die voorval weet, skakel dringend jou naaste polisiekantoor of die skoolhoof by 083 227 2912. Die soektog na mnr. Braam Botha, wat sedert 12 Augustus saam met die Laerskool Vaalrivier se skoolbussie verdwyn het, gaan steeds voort. Enigiemand met inligting kan die naaste polisiekantoor of die skoolhoof by 083 227 2912 skakel. …

Die soektog na mnr. Braam Botha, wat sedert 12 Augustus saam met die Laerskool Vaalrivier se skoolbussie verdwyn het, gaan steeds voort. Enigiemand met inligting kan die naaste polisiekantoor of die skoolhoof by 083 227 2912 skakel.

Vaalweekblad hou kontak met die polisie oor die voorval maar indien mnr. Botha gevind word of dalk reeds gevind is en ons nog nie daavan ingelig is nie, laat weet  asseblief so gou as moontlik by 083 246 0523 sodat ons hierdie “post” kan verwyder.

Ons hoop en bid saam met sy gesin en die skool dat mnr. Botha spoedig ongedeerd gevind sal word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button