NewsNews

Brandweer besig gehou met verskeie brande

Potchefstroom – Die brandweer, Working on Fire en Potchefstroom brandbeskermingsvereniging (BBV) het gister (16 Augustus) hulle hande vol gehad met verskeie brande wat in en om Potchefstroom gewoed het. Illustrasie Foto   Volgens Kobus Roux, voorsitter van die BBV was die verskeie groepe teen 15:00 gistermiddag steeds besig om vure op die Ventersdorppad, Carletonvillepad, Viljoenskroonpad …

Illustrasie Foto

 

Volgens Kobus Roux, voorsitter van die BBV was die verskeie groepe teen 15:00 gistermiddag steeds besig om vure op die Ventersdorppad, Carletonvillepad, Viljoenskroonpad asook Lindiquesdrift te beveg.

Dit is na bewering die rede dat daar gedurende die dag so sterk brand reuk in die stad geheers het. Die sterk wind en droogte maak die area baie meer vatbaar vir brande.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button