NewsNews

Seuntjie (6) kritiek na voertuig hom tref

VEREENIGING. – ‘n Seuntjie (6) is in ‘n kritieke toestand hospitaal toe geneem na hy gister deur ‘n voertuig getref is. Paramedici van ER24 is omstreeks 14:25 na die toneel ontbied waar hulle die kind langs die kant van die pad aangetref het. Die voorval het in Van Riebeeckstraat gebeur. Hy is op die toneel …

Paramedici van ER24 is omstreeks 14:25 na die toneel ontbied waar hulle die kind langs die kant van die pad aangetref het. Die voorval het in Van Riebeeckstraat gebeur.

Hy is op die toneel behandel voor hy hospitaal toe geneem is vir verdere mediese sorg.

 

Die bestuurder van die voertuig het geen beserings opgedoen nie.

Die voorval word ondersoek.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button