NewsNews

Bejaarde man boet vir seksdaad van 2004

’n Bejaarde man is Maandag tot ses jaar gevangenisstraf, opgeskort vir drie jaar, gevonnis vir onsedelike aanranding in 2004. Illustration photo ’n Bejaarde man is Maandag tot ses jaar gevangenisstraf, opgeskort vir drie jaar, gevonnis vir onsedelike aanranding van 2004. Die man, nou in sy 70’s, is vroeër vanjaar skuldig bevind aan dié daad wat …

police,saps

Illustration photo

’n Bejaarde man is Maandag tot ses jaar gevangenisstraf, opgeskort vir drie jaar, gevonnis vir onsedelike aanranding van 2004.

Die man, nou in sy 70’s, is vroeër vanjaar skuldig bevind aan dié daad wat spruit uit ’n voorval in 2004 toe hy ’n 10-jarige familielid betas en met sy vinger penetreer het.
Die meisie het eers in 2012, nadat sy 18 geword het, die klag aangemeld. ’n Ondersoek is toe deur die polisie gedoen wat na die suksesvolle skuldigbevinding in 2017 gely het.
Omdat die wet in 2007 verander het, en die voorval in 2004 gebeur het, kon hy slegs vir onsedelike aanranding aangekla word.
Indien die voorval na die wetsverandering plaasgevind het, sou hy vir verkragting aangekla kon word.


Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button