NewsNews

Polisie lê beslag op oliffanttande

Die polisie het vanmiddag bevestig dat beslag gelê is op oliffanttande in die Zamdela-woonbuurt by Sasolburg. Twee verdagtes, onderskeidelik 44 en 47 jaar is in hegtenis geneem deur die polisie se Trio taakspan in Zamdela nadat inligting opgevolg is. Na bewering het die twee mans gewag vir ‘n koper wat hulle minstens R1 miljoen vir …

Die polisie het vanmiddag bevestig dat beslag gelê is op oliffanttande in die Zamdela-woonbuurt by Sasolburg. Twee verdagtes, onderskeidelik 44 en 47 jaar is in hegtenis geneem deur die polisie se Trio taakspan in Zamdela nadat inligting opgevolg is.

Na bewering het die twee mans gewag vir ‘n koper wat hulle minstens R1 miljoen vir die olifanttande beloof het.

Kapt. Hani, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, het ook ‘n geval bevestig waar renosters  Saterdag 15 Julie  in die Vredefort-distrik geskiet  is vir hul horings.

Geen verdagtes is nog in verband met dié voorval gearresteer nie. Enigeen met inligting word baie dringend gevra om speur a/o Henry Greeff te skakel by 082 627 7577.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button