NewsNews

Pasgebore baba in asblik gevind

‘n Pasgebore baba is  lewendig in ‘n asblik in Olievenhoutbosch, naby Pretoria gevind. Volgens Nick Dollman, woordvoerder vir Netcare911, is paramedici na die polisiestasie ontbied omdat die baba gesukkel het om asem te haal. Die plasenta was nog aan die baba gewees. Die persoon wat die baba gevind het, het hom na ‘n kerk geneem …

Volgens Nick Dollman, woordvoerder vir Netcare911, is paramedici na die polisiestasie ontbied omdat die baba gesukkel het om asem te haal.

Die plasenta was nog aan die baba gewees.

Die persoon wat die baba gevind het, het hom na ‘n kerk geneem en in ‘n kombers toegedraai en polisiestasie toe geneem.

Hulle vermoed die baba is deur die loop van die aand in die asblik gegooi.

Die baba is vir hipotermie behandel en toe hospitaal toe geneem vir verdere behandeling.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button