NewsNews

Versigtig: Weer klipgooiery op die R59

Volgens inligting is motoriste laat gistermiddag (Vrydag 14 Julie) weer met klippe gegooi op die R59 by die Johan le Roux afrit. Wees versigtig!!! Die jongste inligting vanoggend was dat die R59 by Meyerton oop is sowel as Johan le Roux na De Deur. Verlede naweek se betogings op die R59. Motoriste word gewaarsku om …

Verlede naweek se betogings op die R59. Motoriste word gewaarsku om versigtig te ry. Foto: Jannie du Plessis

 

Motoriste is egter gewaarsku om steeds maar versigtig te wees.
 

Verlede naweek se betogings op die R59. Motoriste word gewaarsku om versigtig te ry. Foto: Jannie du Plessis

Related Articles

Back to top button