NewsNews

Jongste inligting oor geweldadige R59-betogings

MEYERTON. – Ontstoke inwoners van Sicelo is steeds besig om die R59 met brandende bande en klippe te versper.

MEYERTON. – Ontstoke inwoners van Sicelo is steeds besig om die R59 met brandende bande en klippe te versper.

Hulle het ook laasnag ‘n vragmotor aan die brand gesteek.
Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het vroeër vandag dreigemente ontvang en hul kantore ontruim, maar alles is weer terug na normaal.
Die polisie is op die toneel en hou die betogers aan die westelike kant van die R59.
Die hulp van die Rooi Miere is ook ingeroep om te help met opruiming en om seker te maak die munisipale geboue is veilig.
Hul eerste fokus is om die Johan le Roux-afrit weer oop te maak.
Motoriste word gevra om steeds alternatiewe roetes te gebruik tot die R59 veilig is om te gebruik.
You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button