NewsNews

Springbok-woonstelle brand

‘n Brand het op Vrydag 23 Junie  by die Springbok-woonstelle in Duncanville uitgebreek. Die oorsaak van die brand is egter nog onbekend, maar die brand het op die boonste verdieping begin en drie woonstelle was in die slag. Emfuleni Brandweer is na die toneel ontbied en die brand is op die oomblik onder beheer. Springbok-woonstelle …

Die oorsaak van die brand is egter nog onbekend, maar die brand het op die boonste verdieping begin en drie woonstelle was in die slag.

Emfuleni Brandweer is na die toneel ontbied en die brand is op die oomblik onder beheer.

Springbok-woonstelle is in Springbokstraat geleë.

Volgens DA-raadslid, Elize Aucamp, is nog brandweerwaens oppad om bystand te lewer.

Die woonstelblok is ontruim en die elektrisiteit in die gebied is ook nou af.

Related Articles

Back to top button