NewsNews

Kom kuier saam met die Voëlklub

Die volgende byeenkoms van Featherd Voëlklub is op Donderdag 22 Junie om 18:30 by die Sally Martin Park se saal in Parys. Duppie du Plessis en Ansie Pretorius sal by die geleentheid weer oor ’n  klompie voëls gesels en Duppie sal ook van sy foto’s kom deel. Dit is Junie, dit is koud in die …

Die volgende byeenkoms van Featherd Voëlklub is op Donderdag 22 Junie om 18:30 by die Sally Martin Park se saal in Parys.
Duppie du Plessis en Ansie Pretorius sal by die geleentheid weer oor ’n  klompie voëls gesels en Duppie sal ook van sy foto’s kom deel.
Dit is Junie, dit is koud in die aand en daarom is met ’n  paar mense gereël om sop en brood te bring om voëlliefhebbers te staal teen die koue. Belangstellendes is welkom om die byeenkoms by te woon. Bring jou eie eetgerei en kom kuier saam, en geniet die aanbieding. Daar is geen uitstappies vir Junie en Julie nie.
Skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 / 082 820 4306,  of Peter Killian by (056) 817 6031 / 083 625 8100 vir meer inligting oor die klub, byeenkomste en uitstappies.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button