NewsNews

Drie beseer na ongeluk op Barrageweg

– Twee mans en ‘n vrou is beseer na ‘n ongeluk vroegaand, Dinsdag 20 Junie waarin drie voertuie betrokke was.   Die ongeluk het na 18:00 op Barrageweg gebeur toe die wit Toyota Hilux bakkie vermoedelik wou indraai na die kleinhoewes. Volgens inligting op die toneel het ‘n swart Peugeot vermoedelik agter teen die Hilux …

 

Die ongeluk het na 18:00 op Barrageweg gebeur toe die wit Toyota Hilux bakkie vermoedelik wou indraai na die kleinhoewes. Volgens inligting op die toneel het ‘n swart Peugeot vermoedelik agter teen die Hilux bakkie gebots en die bakkie voor ‘n aankomende Chevy Spark ingestamp. Die Chevy het die bakkie aan die passasierskant getref. Twee mans is op die toneel onderskeidelik deur ER24 en Netcare 911 behandel en die vrou is per ambulans na die hospitaal geneem vir behandeling.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button