NewsNews

Drie ontsnap by Sasolburg landdroshof

  Die polisie in Sasolburg soek na 3 verdagtes wat uit aanhouding ontsnap het op Maandag 12 Junie. Die drie is Mpho Mokoena (21) wat gearresteer is vir gewapende roof, Ben Nengomashe Motaun (26) wat aangekla is van roof, en Bongani Tshabalala (24) wat vir winkeldiefstal gearresteer is. Die drie het oor etenstyd ontsnap voordat …

 

Die polisie in Sasolburg soek na 3 verdagtes wat uit aanhouding ontsnap het op Maandag 12 Junie. Die drie is Mpho Mokoena (21) wat gearresteer is vir gewapende roof, Ben Nengomashe Motaun (26) wat aangekla is van roof, en Bongani Tshabalala (24) wat vir winkeldiefstal gearresteer is.

Die drie het oor etenstyd ontsnap voordat hulle in die hof kon verskyn. Brigadier Pholenyane Morake het gesê dat die omstandighede rondom die ontsnapping ondersoek word

Enigeen wat inligting het oor die verdagtes se beweging kan speur luitenant-kolonel Sabata Modupe skakel by 082 466 7939 of by 016 973 2192.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button