NewsNews

20 jaar tronkstraf vir moord op kleuter

Netwerk24 berig dat ‘n man wat ‘n kleuter in 2015 dood geslaan het, in Klerksdorp tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is. Illustration photo Netwerk24 berig dat ‘n man wat ‘n vyfjarige dogtertjie in 2015 dood geslaan het, in Klerksdorp tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is. Volgens sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder, is die polisie op die oggend van …

police,saps

Illustration photo

Netwerk24 berig dat ‘n man wat ‘n vyfjarige dogtertjie in 2015 dood geslaan het, in Klerksdorp tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is.

Volgens sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder, is die polisie op die oggend van 30 Desember 2015 na die huis in die Boitumelong-township, naby Bloemhof uitgeroep. Met aankoms, het die kleuter se ma gesê haar kêrel het die meisie met onder meer ’n gordel aangerand. Hy was glo kwaad omdat sy die bank natgemaak het. Hy het haar ook teen die vloer gegooi,” vertel Moleko.

Sy is dood op die toneel verklaar nadat nooddienste daar aangekom het. Haar ma het probeer keer, maar sy is ook aangerand.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button