NewsNews

5 000 meter se nette en honderde dooie vis uit Vaalrivier getrek

VANDERBIJLPARK. – Die polisie se watervleuel het ‘n besige dag gehad na hulle sowat 5 000 meter visnet met honderde dooie vis uit die Vaalrivier, by die UJ gronde in die Vaal Marina area, getrek het. Van die nette en dooi vis. Onwettige visvang is egter nie ‘n vreemde verskynsel nie en is dit nie …

Van die nette en dooi vis.

Onwettige visvang is egter nie ‘n vreemde verskynsel nie en is dit nie die eerste keer wat meters en meters nette uit die rivier getrek is nie.

Op die oog af is die nette nie opsigtelik nie. Dit word van die een kant van die rivier na die ander kant gespan en baie strategies vasgemaak. Wanneer dit donker en stil is word die nette uitgetrek.

Die wet bepaal egter dan die manier van visvang onwettig is sonder ‘n permit.

Vier kano’s is gekonfiskeer en sewe verdagtes vasgetrek.

Related Articles

Back to top button